Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

VREDENDAL

027 213 4411

2 Tuin Straat, Vredendal, 8160

Whatsapp: 071 896 7302

[email protected]

VREDENBURG

022 713 2929

4 Dorp Straat, Vredenburg, 7380

Whatsapp: 071 896 7302

[email protected]

By EDK verstaan ons die behoeftes van ons kliënte en sal ons produkspesialiste vir elke kliënt die regte toerusting aanbeveel.

Kopieerders en Drukkers

Diens en Herstel van Drukkers en Rekenaars

Risograph Dupliseerders

CCTV-Kameras

Meer oor EDK Besigheidsmasjiene

Vanaf 1 Mei 2000 is EDK Besigheidsmasjiene werksaam in die Namakwaland, Karoo en die Weskus.


As amptelike Kyocera en Risograph handelaar, lewer ons diens aan die gemeenskap oral waar daar 'n behoefte vir


kopieer, skandeer, faks en drukwerk is.


By EDK verstaan ons die behoeftes van ons kliënte en sal ons produkspesialiste vir elke kliënt die regte toerusting aanbeveel.


"We are a document-solutions company!"


Puik huuropsies is beskikbaar volgens u behoeftes en ons "Maintenance Agreement" is bekostigbaar!


EDK Besigheidsmasjiene beskik oor twee volledige werkswinkels met puik opgeleide tegnici wat alle handelsnaam drukkers,


faksmasjiene en kopieerders kan diens en herstel. Ons werk is gewaarborg.

123

Kantoor-outomatisasie, kopieerders, drukkers, rekenaars en meer!


12

Vir meer inligting voltooi hierdie vorm...

Een van ons vriendelike EDK Spanlede sal u binnekort skakel!

Kontak ons:

WhatsApp: 071 896 7302

Epos: [email protected]


Vredendal: 027 213 4411

Vredenburg: 022 713 2929

Kopiereg voorbehou ©2022 EDK Besigheidsmasjiene